Die Melktert Kommissie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Melktert Kommissie
Alias Melktert
Oorsprong Pretoria (Suid-Afrika)
Genre(s) Pop, akoesties
Aktiewe jare 2002 — hede
Lede Lucinda Strydom
Jean-Marie Korff
Tim van der Westhuizen
Jan-Adriaan Korff
Portal.svg Musiekportaal

Die Melktert Kommissie (sic) is 'n vier-lid Afrikaanse musiekgroep van Pretoria. Die groep het in 2002 ontstaan tydens hul deelname aan die Jip Rockspaaider-kompetisie, wat hulle ook daardie jaar gewen het. Volroom, hul debuutalbum, is in Junie 2003 uitgereik. 'n Tweede album, Wonderwoorde is in 2006 uitgereik. Hul derde studio-album, Vergewe en vergeet, is in Augustus 2007 uitgereik.

Die groepslede is:

  • Lucinda Strydom — hoofsang en akoestiese kitaar
  • Jean-Marie Korff — elektriese kitaar en agtergrondsang
  • Tim van der Westhuizen — baskitaar
  • Jan-Adriaan Korff — tromme en agtergrondsang

Diskografie[wysig]

  • Vergewe en Vergeet (2007)
  • Wonderwoorde (2006)
  • Volroom (2003)[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 7 Desember 2010.