Die Rugbykampioenskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Rugbykampioenskap (voorheen bekend as die Drienasiesreeks) is 'n internasionale rugbykompetisie wat jaarliks in die suidelike halfrond gespeel word tussen die spanne van Argentinië, Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika, onderskeidelik die Pumas, Wallabies, All Blacks en Springbokke genoem. Die kompetisie worg georganiseer deur SANZAR, ’n konsortium wat gestig is deur die Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse Rugbyunies; en nou ook die Argentyne betrek.

As deel van Die Rugbykampioenskap word om die Mandela Uitdaagplaat, Bledisloebeker, Vryheidsbeker en Pumatrofee meegeding.

Ten spyte van die groot tydsverskil tussen die lande (7,5 ure tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, en 5,5 ure tussen Argentinië en Suid-Afrika) is daar groot belangstelling onder al die ondersteuners wat die wedstryde op TV volg wanneer hul spanne oorsee speel.

Uitslae[wysig]

Drienasieswenners[wysig]

Jaar Wenner Speel Wen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Bonuspunte Ligapunte
1996 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 4 0 0 119 60 +59 1 17
1997 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 4 0 0 159 109 +50 2 18
1998 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 4 0 0 80 54 +26 1 17
1999 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 3 0 1 103 61 +42 0 12
2000 Vlag van Australië Australië 4 3 0 1 104 86 +18 2 14
2001 Vlag van Australië Australië 4 2 1 1 81 75 +6 1 11
2002 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 3 0 1 97 65 +32 3 15
2003 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 4 0 0 142 65 +77 2 18
2004 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 2 0 2 110 98 +12 3 11
2005 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 3 0 1 111 86 +25 3 15
2006 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 5 0 1 179 112 +67 3 23
2007 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 3 0 1 100 59 +41 1 13
2008 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 4 0 2 152 106 +46 3 19
2009 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 5 0 1 158 130 +28 1 21
2010 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 6 0 0 184 111 +73 3 27
2011 Vlag van Australië Australië 4 3 0 1 92 79 +13 1 13

Rugbykampioenskapwenners[wysig]

Jaar Wenner Speel Wen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Bonuspunte Ligapunte
2012 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 6 0 0 177 66 +111 2 26
2013 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 6 0 0 202 115 +87 4 28

Algehele punteleër[wysig]

Drienasies[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonus
punte
Tabel
punte
Kampioenskappe
gespeel gewen gelykop verloor vir teen verskil
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 72 50 0 22 1936 1395 +541 32 232 10
Vlag van Australië Australië 72 29 1 42 1531 1721 -190 34 140 3
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 72 28 1 43 1480 1831 -351 24 138 3

Bygewerk op 11 November 2011
Bron: espnscrum.com


Die Rugbykampioenskap[wysig]

Land Wedstryde Punte Bonus
punte
Tabel
punte
Kampioenskappe
gespeel gewen gelykop verloor vir teen verskil
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 15 14 1 0 470 222 +248 6 66 2
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 8 1 6 392 287 +105 6 39 0
Vlag van Australië Australië 15 6 1 8 290 393 −103 1 27 0
Vlag van Argentinië Argentinië 15 0 1 14 214 464 −250 4 8 0

Bygewerk op 8 September 2014
Bron: espnscrum.com


Meeste punte en drieë[wysig]

Die volgende afdeling bevat rekords van punte en drieë wat aangeteken is in die Drienasiesreeks/Die Rugbykampioenskap (alle tye).

Voorste puntemakers[wysig]

Rang Speler Land Punte
1 Dan Carter Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 531
2 Andrew Mehrtens Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 328
3 Morné Steyn Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 320
4 Matt Burke Vlag van Australië Australië 271
5 Matt Giteau Vlag van Australië Australië 257
6 Percy Montgomery Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 210
7 Stirling Mortlock Vlag van Australië Australië 198
8 Carlos Spencer Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 153
9 Braam van Straaten Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 94
10 Bryan Habana Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 85

Opgedateer: 1 Maart 2014
Bron: espnscrum.com

Voorste driedrukkers[wysig]

Rang Speler Land Drieë
1 Bryan Habana Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 17
2 Christian Cullen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 16
3 Joe Rokocoko Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 15
4 Doug Howlett Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 13
5 Richie McCaw Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 12
6 Ma'a Nonu Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 10
7 Adam Ashley-Cooper Vlag van Australië Australië 9
Jean de Villiers Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 9
Jaque Fourie Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 9
Cory Jane Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 9
Justin Marshall Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 9
Stirling Mortlock Vlag van Australië Australië 9
Lote Tuqiri Vlag van Australië Australië 9

Opgedateer: 1 Maart 2014
Bron: espnscrum.com (besoek op 2014-03-01)