Diepsloot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diepsloot
Ligging van Diepsloot op 'n kaart (Johannesburg)
Diepsloot
Diepsloot
Koördinate: 25°56′5″S 28°0′45″O Koördinate: 25°56′5″S 28°0′45″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Tydsone SAST (UTC+2)
'n Township in Diepsloot

Diepsloot is 'n nedersetting langs die N14 nasionale pad in Gauteng, Suid-Afrika. Die gemeenskap het ontstaan toe die Suid-Afrikaanse Nasionale regering dit as 'n lae ekonomiese behuising program ontwikkel het. Diepsloot is naby die Lanseria lughawe en Randburg.

Sien ook[wysig]

Lys van dorpe in Suid-Afrika

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Diepsloot (kategorie)

Koördinate: 25°56′05″S 28°00′45″E