Dieregeluide

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luister na die getjirp van swaeltjies.
Luister na die gesing van walvisse en dolfyne in Venezuela.

Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf. Die woorde is dikwels 'n nabootsing van die klank wat die diere uiter. Die interpretasie van hierdie geluide verskil egter van taal tot taal. Enkele voorbeelde ter illustrasie:

  • Die voëls kwetter in die bome.
  • As die leeu brul, staan die wêreld stil en luister.

Voorbeelde[wysig]

Van die verskillende geluide sluit in:[1][2]

Sien ook[wysig]

  • Werkwoord, woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf.

Verwysings[wysig]

  1. Die Groot Geïllustreerde Ensiklopedie, Lewende Wêreld, Afdeling Diere bl. 84, 1996. Human & Rousseau
  2. http://www.mieliestronk.com/antonieme.html
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 3,6 3,7 3,8 Groenewald, P.W.J. 1944. Praat en skryf Afrikaans: hulpboek vir Engelssprekende leerlinge. Shuter and Shooter Publishers: Pietermaritzburg. bl.152