Dikbekkoekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dikbekkoekoek
Onvolwasse gikbekkoekoek in Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Pachycoccyx
Cabanis, 1882
Spesie: P. audeberti
Binomiale naam
Pachycoccyx audeberti
(Schlegel, 1879)

Die Dikbekkoekoek (Pachycoccyx audeberti) is 'n skaars standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël in rivierwoud en digte boomveld. Die voël is 36 cm lank en 92 - 120 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed Cuckoo.

Dit is die enigste spesie in die genus Pachycoccyx. Die spesie is dus monotipies.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Dikbekkoekoek (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pachycoccyx audeberti”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.