Dikbekwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dikbekwewer
'n Dikbekwewer-mannetjie in Pretoria, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Amblyospiza
Sundevall, 1850
Spesie: A. albifrons
Binomiale naam
Amblyospiza albifrons
(Vigors, 1831)

Die Dikbekwewer (Amblyospiza albifrons) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade van woudrande en welige plantegroei, dikwels naby water. Hulle bly gewoonlik in klein kolonies met netjiese, fyn geweefde neste wat 'n syingang het en aan riete geheg is. Die slaapneste het groter ingange as die broeineste. Die voël is poliginies. Die voël is 18 cm groot en weeg 35 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed Weaver.

Wyfie in Rwanda.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Dikbekwewer (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Amblyospiza albifrons”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.