Diktator

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joseph Stalin, die leier van die voormalige Sowjetunie, word algemeen as 'n diktator beskou.

'n Diktator is die alleenheerser van 'n land (soortgelyk aan 'n koning). Diktators het absolute mag en gebruik meestal geweld en vrees om hulself en hul vriende in die magsposisie te hou. 'n Diktator kan sonder raadpleging of goedkeuring van ander wette uitvaardig. 'n Land wat deur 'n diktator regeer word, word 'n diktatorskap of 'n diktatuur genoem.

Voorbeelde[wysig | wysig bron]

Enkele voorbeelde van diktators ter illustrasie:

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]