Dinopercidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dinopercidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Dinopercidae
Genus

Sien teks.

Die Spelonkbaars (Dinopercidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee genera met twee spesies wat hoort tot dié familie en een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe is reghoekig en ietwat plat en bedek met klein skubbe. Die maksimum grootte is 75 cm. Hulle verkies vlak water om in te leef.

Genus[wysig]

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dinoperca

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]