Diogo Cam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diogo Cam arriveer in die Kongo

Diogo Cam, ook bekend as Diogo Cao, was 'n Portugese seevaarder en ontdekkingsreisiger. Daar is min bekend omtrent sy vroeë lewe. Hy was in diens van koning Alfonso V en later Johannes II toe hy sy ontdekkingsreise onderneem het. Hy het die monding van die Kongorivier bereik in 1482 waar hy 'n klipkruis opgerig het. Dié kruis is in 1886 herontdek. In 1486 bereik hy Kaap Kruis in Namibië. Die datum van sy dood is onseker.

Bron[wysig]