Diola etniese groep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Diola is 'n bevolkingsgroep wat in Gambië, Senegal (Casamance), en Guinee-Bissau woon. Meestal gevestigde landbou mense, onderneem hulle rys-gebaseerde boerdery in die riviergebede van die Senegambië. Onderskeidend in 'n grootliks Moslem-gebied is die Diola meestal Katoliek.

Eksterne skakels[wysig]