Doda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Doda
Doda w Czeladźi.jpg
Doda, 2010
Geboortenaam Dorota Rabczewska
Oorsprong Ciechanów, (Pole)
Beroep(e) Sangeres
Genre(s) Rock, Pop-Rock, Pop
Tipe stem Alt
Instrument(e) Stem
Uitgewer(s) Universal Music
Webwerf doda.net.pl
Portal.svg Musiekportaal

Dorota Rabczewska (gebore 15 Februarie 1984), beter bekend onder haar verhoognaam Doda is 'n Poolse sangeres. Ten opsigte van die toekennings, wat sy reeds gewen het, behoort Doda tot die suksesvolste musikale kunstenaars in Pole ooit.

Diskografie[wysig]

Album solo[wysig]

  • Virgin (2002)
  • Bimbo (2004)
  • Ficca (2005)
  • Diamond Bitch (2007)
  • The Seven Temptations (2011)