Dokkum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dokkum
Vlag van Dokkum
Vlag
Wapen van Dokkum
Wapen
Dokkum in vroeëre tye
Dokkum in vroeëre tye
LocatieDokkum.png
Koördinate: 53°19′31″N 5°59′56″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Frisian flag.svg Friesland
Munisipaliteit Flag of Dongeradeel.svg Dongeradeel
Bevolking (2013)
 - Stad 12,635
Poskode 9100 - 9103
Skakelkode(s) 0519

Dokkum is 'n gefortifiseerde Nederlandse stad in die munisipaliteit van Dongeradeel. Dit is geleë op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude, in die noordooste van die provinsie Friesland. Dokkum is per slot die noordelikste stad van Nederland en is één van die elf Friese stede. Dit het 12,635 inwoners (soos op 1 Januarie 2013). Die fortifikasies het behoue gebly en staan as die bolwerken bekend.

Fotogalery[wysig]

Bekende boorlinge[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Dokkum (kategorie)