Dominica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Commonwealth of Dominica
Gemenebes van Dominica
Vlag van Dominica Wapen van Dominica
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Après Bondie, C'est La Ter (Antilliese Kreool)
Après le Bon Dieu, c'est la Terre (Frans)
(Afrikaans: "Na God volg die Aarde")
Volkslied: Isle of Beauty, Isle of Splendour
Ligging van Dominica
Hoofstad Roseau

15°18′N 61°23′W

Grootste stad Roseau
Amptelike tale Engels
Regering Unitêre parlementêre
republiek
Charles Savarin
Roosevelt Skerrit
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Geassosieerde land
• van die Verenigde Koninkryk


1 Maart 1967
3 November 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
750 km2  (184ste)
290 myl2
1,6
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
72 660 (195ste)
71 293
105 / km2 (95ste)
272 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,002 miljard[1]
$14 166[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$497 miljoen[1]
$7 022[1]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,745[2] (-)  –  hoog
Geldeenheid Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .dm
Skakelkode +1-767

Dominica (Frans: Dominique), amptelik die Gemenebes van Dominica (Engels: Commonwealth of Dominica, Frans: Commonwealth de la Dominique), is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 750 km² en het 'n bevolking van 72 660 in 2009 gehad. Dominica lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die noorde van Martinique en in die suide van Guadeloupe. Die hoofstad en grootste stad is Roseau.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Dominica”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 21 Julie 2014.
  2. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 21 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika