Dominica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dominika)
Spring na: navigasie, soek
Dominique
Commonwealth of Dominica
Commonwealth de la Dominique
Vlag van Dominica Wapen van Dominica
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Après Bondie, C'est La Ter

Après le Bon Dieu, c'est la Terre
After God is the Earth
Volkslied:
Isle of Beauty, Isle of Splendour
Ligging van Dominica
Hoofstad Roseau
Grootste stad Roseau
Amptelike tale Engels, Frans
Regering Parlementêre republiek
Eliud Williams
Roosevelt Skerrit
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van Verenigde Koninkryk
3 November 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1_E11 750 km2  (184ste)
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
72 660 (195ste)
105 / km2 (95ste)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

745 miljoen
$10,177()

Geldeenheid Oos-Karibiese dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
UTC (UTC-4)
(begin 11 Maart; eindig 4 November) (UTC-4)
Internet-TLD .dm
Skakelkode +767

Dominica (Frans: Dominique), amptelik Gemenebes van Dominica (Engels: Commonwealth of Dominica, Frans: Commonwealth de la Dominique), is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 750 km² en het 'n bevolking van 72 660 inwoners in 2009 gehad. Dominica lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die noorde van Martinique en in die suide van Guadeloupe. Die hoofstad en grootste stad is Roseau.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika