Donkervlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Donkervlieëvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Muscicapa
Spesie: M. adusta
Binomiale naam
Muscicapa adusta
(Boie, 1828)

Die Donkervlieëvanger (Muscicapa adusta) is 'n algemene standvoël aan woudrande en in ooptes, rivierbos en dig beboste tuine. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Dusky Flycatcher.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Muscicapa adusta”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.