Donnybrook

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Donnybrook
Ligging van Donnybrook op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Donnybrook
Donnybrook
Koördinate: 29°45′0″S 30°0′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Sisonke
Plaaslike Munisipaliteit Ingwe
Tydsone SAST (UTC+2)

Donnybrook is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is in die suide van KwaZulu-Natal op die R612 hoofweg. Die dorp is uitgelê op die plaas van Robert Comrie. Hy het die dorp na 'n bekende voorstad in Dublin vernoem. Die hoof ekonomiese aktiwiteit is suiwelboerdery. Die spoorlyn van Pietermaritzburg na Franklin het Donnybrook in 1905 bereik.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]