Dooflimpiese Spele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Opening van die 21ste Dooflimpiese Somerspele in Taipei, 2009

Die Dooflimpiese Spele is 'n spesiale Olimpiese Spele wat vir dowe persone georganiseer word. Hierdie Spele bestaan uit 'n aparte Somer- en Winterspele, en word elke vierde jaar in die onewe jare gehou.

Dowe mense het hulle eie Spele omdat hulle in teenstelling met horende atlete visuele kommunikasiemiddele (gebaretaal en beginvlae i.p.v. pistoolskote) benodig tydens die beoefening van hulle sport. Die sosiale aspekte is ook belangrike omrede dit vir dowe atlete baie moeilik is om met horende atlete kontak te maak. Ten spyte hiervan neem dowe atlete soms tog aan die 'normale' Olimpiese Spele deel.

Geskiedenis[wysig]

Somerspele[wysig]

Winterspele[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Dooflimpiese Spele (kategorie)