Dorade

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dorade
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Coryphaenidae
Genus: Coryphaena
Spesie: C. hippurus
Binomiale naam
Coryphaena hippurus
Linnaeus, 1758
'n Visserman met 'n Dolfynvis wat hy gevang het.

Die Dorade of Dolfynvis (Coryphaena hippurus) is 'n vis wat aan die suid - en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis het 'n groen lyf met metaal blou aan die bokant. Dit kan tot 1.8m lank word en weeg dan 26 kg. Die vis kom voor in die oop oseaan. Die vis staan ook bekend as die dolfynvis. In Engels staan die vis bekend as die Dorado.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]