Dordrecht, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dordrecht
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Dordrecht, soos gesien uit Indwe se rigting.
Ligging van Dordrecht op 'n kaart (Oos-Kaap)
Dordrecht
Dordrecht
 Dordrecht se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O Koördinate: 31°22′45″S 27°02′49″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Emalahleni
Stigting 1856
Oppervlak[1]
 - Dorp 17,4 km²  (6,7 vk m)
Hoogte 1 723 m (5 653 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 10 261
 - Digtheid 590/km² (1 528,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 93.1%
 • Kleurling 3.3%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 2.8%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 90.1%
 • Afrikaans 5.4%
 • Engels 2.0%
 • Ander 2.5%
Poskode (straat) 5435
Poskode (posbus) 5435
Skakelkode(s) 045
Tweelingdorpe
 - Dordrecht Nederland
Webwerf: http://www.dordrecht.co.za/

Dordrecht is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 7 000 inwoners. Dordrecht lê teen die oostelike hange van die Stormbergreeks en is onder meer bekend om sy rotstekeninge.[2]

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan in 1856 toe 'n NG gemeente, die NG gemeente Dordrecht, hier gestig is. Die kerk het die plaas Boschrand van L.J. Buys gekoop en die dorp is na Dordrecht in Nederland genoem. Die spoorlyn het die dorp in 1931 bereik. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp deur die Boeremagte verower.[3]

Die Anderson-museum in Greystraat is in 1984 in die dorp gestig.

Bekende boorlinge[wysig]

Die Hoërskool Dordrecht het tot 2012 reeds drie Springbok-rugbyspelers opgelewer[4]. Bekendes wat hier gebore is, sluit in:

Susterstede[wysig]

Sien ook[wysig]

Galery[wysig]

Openbare geboue[wysig]

Sakegeboue[wysig]

Woonhuise[wysig]

Algemeen[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]