Dorp (musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dorp
Oorsprong Kaapstad, Suid-Afrika
Londen, VK
Genre(s) Rock
Aktiewe jare 1992-nou
Uitgewer(s) Caned & Able
Webwerf www.dorp.co.uk
Lede Pieter Bezuidenhout
Kevin Kieswetter
Fred Caïou
Rick Walsh
Gewese lede Myburgh Grobbelaar
Albert (Frost) Loubser
David Poole
Dylan Kemlo
Timothy Rankin
Alan Bainbridge
Derrek Gripper
Douglas Armstrong
DJ Shane
Rob Driver
Portal.svg Musiekportaal

Dorp is 'n Suid-Afrikaanse rockgroep in Londen, Engeland.

Die groep is in 1992 in Somerset-Wes by die Parel Vallei High School gestig onder sy vorige naam, "The Fauves". Die aanvanklike groeplede was Myburgh Grobbelaar (stem), Albert Loubser (kitaar), Dylan Kemlo (baskitaar), Timothy Rankin (dromme) en David Poole (saksofoon). Hulle eerste album, "Indigenous Jewellery" is in 1996 deur Oom Gert-rekords vrygestel. In 1999 besluit hulle om na Londen te verhuis om die internasionale mark te betree.

Diskografie[wysig]

Studio-albums[wysig]

Vrystelling Titel Etiket
1996 Indigenous Jewellery Oom Gert Records
1997 Five Steps Off The Pacemaker Wildebeest Records
1998 Danger Gevaar Ingozi Wildebeest Records
2001 Boy/Girl
2002 Tap Into The System Contains Nuts Records
2006 Omnipresent Bob EP
2008 Humans Being Caned & Able

Enkels[wysig]

Vrystelling Titel Etiket
2006 London Out There Caned & Able
2007 Simon Says Caned & Able
2008 Rollercoaster Caned & Able
2008 Pigs Do Fly/Cops and Robbers Caned & Able

Eksterne skakels[wysig]