Dovercourt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dovercourt
Stadsentrum
Stadsentrum
Ligging van Dovercourt op 'n kaart (Essex)
Dovercourt
Dovercourt
Koördinate: 51°55′51″N 1°15′49″O Koördinate: 51°55′51″N 1°15′49″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Dovercourt is 'n klein kusdorpie en vakansieoord in die noordooste van die Engelse graafskap van Essex. Dovercourt is ouer maar kleiner as sy buurdorp Harwich. Vandag is die twee dorpe aaneenlopend.

Dovercourt se strand en ligtorings.
Paadjies langs die see.