Dozi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dozi
Geboortenaam Hendrik Opperman
Geboorte 23 Maart 1964
Hluhluwe, KwaZulu-Natal
Beroep(e) Sanger
Aktiewe jare 1999 - nou
Uitgewer(s) EMI
Webwerf dozi.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Dozi (gebore Hendrik Opperman op 23 Maart 1964) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes. Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd ('n heropname), Tussen Jou en My, Staan Net 'n Bietjie Stil en Maybe my Baby.

Dozi is gebore in Hluhluwe in KwaZulu-Natal en het al op 'n vroeë ouderdom begin sing. In 1999 word sy eerste album, "Mercy", vrygestel. Die album is in Zoeloe opgeneem. Sy tweede album, "Op Aanvraag", word in 2001 in Afrikaans uitgegee.

Diskografie[wysig]

Albums vrygestel:

  • Mercy, 1999 (debuut album)
  • Op Aanvraag, 2001
  • Storm op die Horison, 2001
  • Siyaya... Ons gaan, 2003
  • Rockin' the world, 2003
  • Dozi Live in the Rendezvous (DVD), 2004
  • Kruispad, 2004
  • Grootste Treffers, 2006
  • Kom ´n Bietjie Binne, 2006
  • Wat Kom Nou?, 2007
  • Creedance Clearwater Revival, 2008
  • Voel So Reg, 2009
  • It Takes Two (saam met Nianell), 2009
  • Voel so reg, 2009
  • Terug by die begin, 2011

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]