Driebanddrawwertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Driebanddrawwertjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Glareolidae
Genus: Rhinoptilus
Spesie: R. cinctus
Binomiale naam
Rhinoptilus cinctus
(Heuglin, 1863)

Die Driebanddrawwertjie (Rhinoptilus cinctus) is 'n voëlspesie in die Glareolidae familie. Dit word aangetref in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Namibië, Rwanda, Somalië, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië, and Zimbabwe[1].

Hierdie drawwertjie is gewoonlik enkellopend of in pare in grasveld met baie bome, en doringveld in droeër gebiede[2].

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International 2004. Rhinoptilus cinctus. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Downloaded on 28 July 2007.
  2. Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, ISBN:1868724948.