Driehaakdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Driehaakdoring
S.A. nasionale nommer: 185.1 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie: S. senegal
Binomiale naam
Senegalia senegal
Britton

Die Driehaakdoring (Senegalia senegal, vantevore Acacia senegal) is 'n doringboom wat dorings in groepe van drie het: twee haakdorings wat agtertoe wys en een reguit doring wat vorentoe wys.

Takkie met dorings

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 74. ISBN 978-1-77007-759-1.