Drietoonstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Drietoonstrandloper
Drietoonstrandloper in Thailand.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. alba
Binomiale naam
Calidris alba
Pallas, 1764
Broeigebied
Broeigebied

Die Drietoonstrandloper (Calidris alba) is 'n voël en algemene somerbesoeker; veral aan die sandstrande van Suid-Afrika. Die streekbevolking is 85 000 voëls. Die voël is 19 - 21 cm lank, 45 - 90 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sanderling.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sanderling (bladsy)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris alba”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.