Duiker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Gewone duiker in Knysna.

Duiker kan na een van die volgende verwys:

  • Blouduiker (of bloubokkie), een van die kleinste van die antiloopsoorte.
  • Gewone duiker, klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word.
  • Rooiduiker, klein wildsbokkie wat in Sentraal- en Suider-Afrika voorkom.
  • 'n Persoon of iets wat duik (duik-aksie uitvoer).

Sien ook[wysig]

  • Duikereiland, eiland suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid-Afrika.
  • Duikerbessie, klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.