Duineghwarrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duineghwarrie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiospermae
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Euclea
Spesie: E. racemosa
Binomiale naam
Euclea racemosa
Hiern

Die Duineghwarrie (Euclea racemosa) is 'n boom wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit groei op duine en is 'n kusbos. In Engels staan die boom bekend as Dune Guarrie.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Duineghwarrie (kategorie)

Bron[wysig]