Duinkerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Duinkerk
Dunkerque Town Hall .jpg

Kaart Wapen
Dunkerque dot.png
Greater Coat of Arms of Dunkerque.svg
Vlag
Flag of Dunkirk.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Flag of Flemish Region (De Vlaamse Leeuw).svg Nord-Pas-de-Calais
 Département Blason Nord-Pas-De-Calais.svg Nord
 Koördinate 51°02′N 2°23′O
 Stigting 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 43,89 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-17 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 92 923
 - Bevolkingsdigtheid 2 117/vk km
 - Metropolitaanse gebied 265 974
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Michel Delebarre
 Amptelike webwerf ville-dunkerque.fr

Duinkerk (Frans: Dunkerque, Nederlands: Duinkerke of Duinkerken, Engels: Dunkirk, Duits: Dünkirchen) is 'n stad in die noorde van Frankryk, in die département Nord-Pas-de-Calais, naby aan die Belgiese grens. Die stad het omtrent 70 000 inwoners. Duinkerk is die hoofstad van die gelyknamige arrondissement wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek in Frans-Vlaandere.

Duinkerk is deur die Vlaamse grawe gestig om as 'n hawe aan die Noordsee te dien. Die stad is van historiese belang veral vanweë die Duinkerkse Kapers in die Tagtigjarige oorlog, en ook as die basis vir die ontrekking van geallieerde troepe na Engeland gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Duinkerk (kategorie)