Duitse Herdershond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Duitse Herdershond

Die Duitse Herdershond of Wolfhond is 'n intelligente honderas. Hulle kan maklik opgelei word en word ook gereeld gebruik deur mense as soekhonde, in die weermag, polisie en as waghonde.

Eksterne skakels[wysig]