Duitse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duitse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-de.svg
German Wikipedia screenshot.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Duits
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Maart 2001
Huidige status Aktief
URL de.wikipedia.org
Lande waar die Duitse Wikipedia die belangrikste weergawe is
Tydslyn
Gebruikergroepe

Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die derde grootste aanlyn ensiklopedie gemeet aan die aantal gepubliseerde artikels, net na die Engelse en die Nederlandse Wikipedia.[1] Dit het tans 1 686 853 artikels.

Geskiedenis[wysig]

Die Duitse Wikipedia was die eerste nie-Engelse Wikipedia wat geskep is. Dit word op 16 Maart 2001 deur Jimmy Wales aangekondig.[2] Die eerste bydrae op die Wikipedia word op 12 Mei 2001 gemaak.[3] Hoewel die Katalaanse Wikipedia eers later geskep is, was die Katalaanse Wikipedia eerste om nie-Engelse artikels te bevat.

Aantal artikels[wysig]

Op 27 Desember 2009 het die uitgawe meer as 1 000 000 artikels gehad. 98% persent van die artikels het meer as 200 karakters gehad, 88% het meer as 512 grepe gehad, 42% was groter as 2 kB, en die gemiddelde artikel was 3698 grepe of 410 woorde lank gewees[4].

Datum Aantal artikels
23 Maart 2001 amptelike installasie
12 Mei 2001 eerste operasie
24 Januarie 2003 10 000
27 Julie 2003 25 000
8 Februarie 2004 50 000
13 Junie 2004 100 000
15 Februarie 2005 200 000
28 Junie 2005 250 000
7 Oktober 2005 300 000
18 Mei 2006 400 000
23 November 2006 500 000
18 Junie 2007 600 000
30 Januarie 2008 700 000
17 Mei 2008 750 000
6 September 2008 800 000
4 Mei 2009 900 000
27 Desember 2009 1 000 000
30 Julie 2014 huidige stand

Voorbeeld[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. meta:List of Wikipedias [1]
  2. Jimmy Wales: Alternative language wikipedias, 16 Maart 2001
  3. Die eerste artikel was Polymerase-Kettenreaktion
  4. http://stats.wikimedia.org/EN/TablesWikipediaDE.htm 19 Desember, 2006

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Duitse Wikipedia (kategorie)