Durham-graafskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Durham
County Durham Flag.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
County Durham UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Durham
Hoofstad Durham
Oppervlakte 2 721 km2
Bevolking 902 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid 332 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Durham
Administratiewe setel Durham
ISO 3166-2: GB-DUR
Oppervlakte 2 226 km2
Bevolking 513 000 (2011)
Bevolkingsdigtheid 230 inw./km2
Webtuiste www.durham.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Durham Ceremonial Numbered 2009.png
  1. Durham
  2. Darlington
  3. Hartlepool
  4. Stockton-on-Tees

Die graafskap Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/; bekend in Engels as County Durham) is geleë in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Stockton-upon-Tees, Darlington en Durham. Dit het 'n bevolking van ongeveer 500 000.