Dutywa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dutywa
(voorheen Idutywa)
Ligging van Dutywa op 'n kaart (Oos-Kaap)
Dutywa
Dutywa
 Dutywa se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°06′S 28°18′O Koördinate: 32°06′S 28°18′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Mbhashe
Stigting 1858
Oppervlak[1]
 - Dorp 20,83 km²  (8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 11 076
 - Digtheid 532/km² (1 377,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 96.6%
 • Kleurling 1.3%
 • Indiër/Asiër 0.7%
 • Blank 1.1%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 91.6%
 • Engels 3.3%
 • Ander 5.1%
Poskode (straat) 5000
Poskode (posbus) 5000
Skakelkode(s) 047

Dutywa (voorheen Idutywa) is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 11 076 gehad, waarvan 10 695 (96,6%) Swartes was. [2] Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 200 km2 groot en is die oudste in die voormalige Transkei. Dit is 1857 tot reserwe verklaar en as deel van die voormalige Brits-Kaffrarië geadministreer. Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.[3]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]