Dwarskersbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dwarskersbos
Ligging van Dwarskersbos op 'n kaart (Wes-Kaap)
Dwarskersbos
Dwarskersbos
Koördinate: 32°42′0″S 18°14′0″O Koördinate: 32°42′0″S 18°14′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Plaaslike Munisipaliteit Bergrivier
Tydsone SAST (UTC+2)

Dwarskersbos is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan net noord van Laaiplek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is ontleen aan die kersbos wat volop in die gebied voorkom.

Persone gebore in Dwarskersbos[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]