Dwerggans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dwerggans
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Nettapus
Spesie: N. auritus
Binomiale naam
Nettapus auritus
(Boddaert, 1783)

Die Dwerggans is 'n eend.

Identifikasie[wysig]

30–33 cm. Oranje-kleuringe lyf, wit bors, wit gesig met donker groen rug.

Habitat[wysig]

Varswater areas met drywende waterplante.

African Pygmy Goose.jpg

Verspreiding[wysig]

Noordooste van Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambiek.

Geluid[wysig]

'n Swei-swei geluid.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: African Pygmy Goose
  • Wetenskaplike naam: Nettapus auritus

Sien ook[wysig]