Dwight F. Davis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dwight F. Davis

Dwight Filley Davis (* 5 Julie 1879, † 28 November 1945) was 'n politikus en professionele tennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy was die stigter van die Davis Cup.