eDumbe Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg eDumbe
Kaart van Suid-Afrika wat eDumbe in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN261
Hoofstad Paulpietersburg
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans
Area 1 942.8 km²  
Bevolking 75,096 (2007)

Die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: