eMadlangeni Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg eMadlangeni
Kaart van Suid-Afrika wat eMadlangeni in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Amajuba
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN253
Hoofstad Utrecht
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 3,539.3 km²  
Bevolking 34 442 (2011)


Die eMadlangeni Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Utrecht Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amajuba-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.