Ebenaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ebenaceae
Euclea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Gürke
Genera

Sien teks.

Ebenaceae is die ebbehout-familie wat hoort tot die orde Ericales. Die naam is afgelei van die Latynse woord ebenus wat 'donkerkleurig' beteken. In die Diospyrus-genus is daar verskeie spesies wat die swart hout, ebbehout, voorsien. Behalwe Diospyrus kom die Eucla-genus ook in Suid-Afrika voor. Al die genera se spesies het enkelvoudige blare en klein vruggies. Die vruggies is wel eetbaar maar onsmaaklik. Die manlike en vroulike blomme word op afsonderlike blomme gedra. Daar kom wêreldwyd 550 spesies in die familie voor waarvan 35 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is dertig bome.

Spesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ebenaceae (kategorie)

Bronne[wysig]