Edenburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Edenburg
Ligging van Edenburg op 'n kaart (Vrystaat)
Edenburg
Edenburg
Koördinate: 29°44′S 25°56′O Koördinate: 29°44′S 25°56′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Plaaslike Munisipaliteit Kopanong
Stigting 1862
Proklamasie 1863
Munisipale status 1891
Oppervlak
 - Dorp 41,4 km²  (16 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 6 460
 - Digtheid 160/km² (414,4/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9908
Skakelkode(s) 051

Edenburg is 'n dorp in suidwes Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 75 km suid van Bloemfontein, op die N1 nasionale pad, oos van Jagersfontein en noord van Trompsburg.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is op 24 Februarie 1862 gestig toe die plaas Rietfontein gekoop is om die kerk te bou. Die Volksraad het die dorp se eerste aansoek vir erkenning van die hand gewys. Die proklamasie is uiteindelik op 4 Maart 1863 goedgekeur. Munisipale status is in 1891 verkry.

Distrik[wysig]

Die ekonomie van die distrik van 2 000 km2 is op bees- skaapboerdery gegrond.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Som van die hoofplekke Edenburg en Ha-Rasebei tydens 2011-sensus.

Eksterne skakel[wysig]