Edred van Engeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Edred
Koning van Engeland
Eadred.jpg
Huis Wessex
Regeer 26 Mei 946 - 23 November 955
Voorganger Edmund I
Opvolger Edwy
Gebore 923; Wessex
Oorlede 955; Somerset
Vader Eduard die Ouere
Moeder Eadgifu van Kent

Edred (923 – 955) was van 946 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard die Ouere en sy derde vrou, Eadgifu van Kent, en het sy broer Edmund I opgevolg.

In die Anglo-Saxon Chronicle word vertel hoe hy Northumbrië in 946 onder sy beheer gekry het.[1] Hy het latere probleme in die noorde onderdruk deur Skandinawiese aanspraakmakers op die troon te verslaan.

Edred het ’n spysverteringsprobleem gehad wat veroorsaak het dat hy feitlik nie kon eet nie en dit het eindelik sy lewe geëis. Hy is op 23 November 955 in Frome, Somerset, dood.[2] Hy was ongetroud en is opgevolg deur sy broerskind Edwy.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [1]
  1. Anglo-Saxon Chronicle MSS D en E, in Engels vertaal deur Michael J. Swanton, The Anglo-Saxon Chronicles. 2de uitg. Londen, 2000.
  2. Anglo-Saxon Chronicle MSS A, D en E, 955, MSS B en C, 956.
Monarge van Engeland
Huis van Wessex: EgbertEthelwulfEthelbaldEthelbertEthelredAlfred die GroteEduard die OuereEthelweardAthelstanEdmund IEdredEdwy die RegverdigeEdgar die VreedsameSint Eduard die MartelaarEthelred IIDenemarke: Sven VurkbaardKnoet die GroteHuis van Wessex (herstel): Ethelred IIEdmund IronsideDenemarke (herstel): Knoet die GroteHarold HaasvoetHartaknoetHuis van Wessex (herstel): Sint Eduard die BelyerHarold GodwinsonEdgar AdelingHuis van Normandië: Willem I die VeroweraarWillem II RufusHendrik IStefanusMatildaHuis van Plantagenêt: Huis van Anjou (Angevyne)Hendrik IIHendrik die Jong KoningRichard IJan Sonder LandHendrik IIIEduard IEduard IIEduard IIIRichard IIHuis van LancasterHendrik IVHendrik VHendrik VIHuis van YorkEduard IVHuis van Lancaster (herstel)Hendrik VIHuis van York (herstel)Eduard IVEduard VRichard IIIHuis van Tudor: Hendrik VIIHendrik VIIIEduard VIJaneMaria IElizabeth IHuis van Stuart: Jakobus IKarel I • (Gemenebes van Engeland) • Huis van Stuart (herstel): Karel IIJakobus IIWillem III van OranjeMaria IIAnna