Edwin van der Sar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Edwin van der Sar
Edwin van der Sar side.jpg
Persoonlike inligting
Geboortenaam Edwin van der Sar[1]
Gebore 29 Oktober 1970 (1970-10-29) (44 jaar oud)[2]
Geboorteplek Voorhout, Nederland[3]
Hoogte 1,97 m[4]
Speelposisie Doelwagter
Jeug-loopbaan
1980–1985 Foreholte
1985–1990 VV Noordwijk
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1990–1999 Ajax 226 (1)
1999–2001 Juventus 66 (0)
2001–2005 Fulham 127 (0)
2005–2011 Manchester United 186 (0)
Total 605 (1)
Nasionale span
1995–2008[5] Nederland 130 (0)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Edwin van der Sar (gebore op 29 Oktober 1970 in Voorhout) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het 130 wedstryde gespeel vir die Nederlandse nasionale sokkerspan en dit is nog altyd 'n rekord.

Hy het gespeel by Ajax, Juventus, Fulham FC en Manchester United in Engeland.

Op 3 Augustus 2011 is 'n spesiale afskeidswedstryd gespeel vir Van der Sar in die Amsterdam Arena.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (2010) The PFA Footballers' Who's Who 2010–11. Mainstream Publishing, 419. ISBN 978-1-84596-601-0. 
  2. Edwin Van der Sar ESPN”. Soccernet.espn.go.com. ESPN Soccernet: 3 Februarie 2011. URL besoek op 3 Februarie 2011.
  3. Edwin van der Sar Manchester United”. ManUtd.com. Manchester United: 3 Februarie 2011. URL besoek op 3 Februarie 2011.
  4. White, Jim (2008). Manchester United: The Biography. London: Sphere, 425. ISBN 978-1-84744-088-4. 
  5. [1]