Eerste Kamer van die State-Generaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Coat of arms of the Eerste Kamer.svg
Flag of the Netherlands.svg
Nederlandse politiek
State-Generaal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koning
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koning
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings
Die Eerste Kamer van die State-Generaal

Die Eerste Kamer van die State-Generaal (Nederlands: Eerste Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die State-Generaal van Nederland (die andere Kamer is die Tweede Kamer van die State-Generaal). Die Eerste Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 75 lede en word deur die Provinsiale State verkies. Die voorsitter is Fred de Graaf (VVD). Die Eerste Kamer is nie die belangrikste Kamer nie. So het die Eerste Kamer nie die reg om besluite te wysig en in te dien nie, maar die Tweede Kamer wel.

Koalisie[wysig]

Sedert 5 November 2012 bestaan die Rutte II-kabinet, wat deur die VVD en die PvdA gevorm word. Hierdie regering is 'n kabinet van 30 setels in die Eerste Kamer (sien ook: Tweede Kamer - Koalisie).

Verkiesings[wysig]

Die laaste verkiesings was op 23 Mei 2011. Die setelverdeling sedert 1991 is soos volg: [1]

Party 2011 2007 2003 1999 1995 1991
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) 16 14 15 19 23 12
Party van die Arbeid (PvdA) 14 14 19 15 14 16
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) 11 21 23 20 19 27
Party vir die Vryheid (PVV) 10
Sosialistiese Party (SP) 8 12 4 2 1
Demokrate 66 (D66) 5 2 3 4 7 12
GroenLinks (GL) 5 4 5 8 4 4
ChristenUnie (CU) 2 4 2 4 [2] 2 [2] 2 [2]
Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP) 1 2 2 2 2 2
50PLUS (50+) 1
Party vir die Diere (PvdD) 1 1
Onafhanklike Senaatsgroep (OSF) 1 1 1 1 1
Lys Pim Fortuyn (LPF) 1
Algemeen Ouere Verbond (AOV) 2
Totaal 75 75 75 75 75 75

Verwysings[wysig]

  1. (nl) Zetelverdeling Eerste Kamer 1946-heden, Parlement.com
  2. 2,0 2,1 2,2 Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit die volgende twee Christelike partye gevorm: Reformatoriese Politieke Federasie (RPF) en Gereformeerd Politiek Verbond (GPV).

Bronne[wysig]

  • Nederlandstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: