Egiptiese losstertvlermuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Egiptiese losstertvlermuis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Chiroptera
Familie: Molossidae
Genus: Tadarida
Spesie: T. aegyptiaca
Binomiale naam
Tadarida aegyptiaca
(É. Geoffroy, 1818)

Die Egiptiese losstertvlermuis (Tadarida aegyptiaca) kom voor in die hele Suider-Afrika.

Voorkoms[wysig]

Die vlermuis is donker grysbruin met 'n donkerderkop maar sonder die ligter nekkraag van die ander losstertvlermuise. Die soogdier word tot 11cm lank en weeg ±15g.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle het verskeie habitats maar verkies meestal die oper gebiede. Hulle eet insekte wat in die vlug gevang word. Hulle rus gedurende die dag in kolonies in grotte, rotsskeure of hol boomstamme. Een kleintjie word in die somer gebore.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Mickleburgh, S., Hutson, A., Bergmans, W., Cotterill, F.W., Fahr, J., & Jacobs, D. 2004. Tadarida aegyptiaca. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Downloaded on 30 July 2007.

Bron[wysig]