Elandslaagte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elandslaagte
Ligging van Elandslaagte op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Elandslaagte
Elandslaagte
Koördinate: 28°24′0″S 29°57′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Plaaslike Munisipaliteit Emnambithi/Ladysmith
Die Slag van Elandslaagte, 'n skets deur Richard Caton Woodville.

Elandslaagte is 'n dorpie op die N11 nasionale pad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. 'n Groot geveg, die Slag van Elandslaagte, het hier plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Spoorlyn gaan ook deur die dorpie.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]