Eldfell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Eldfell
Eldfell, Helgafell and the fissure.jpg
Helgafell (links) en Eldfell (regs) vandag
Ligging: voor die kus van Suid-Ysland
Hoogte: 200 meter
Koördinate: 63°25′50″N 20°14′47″W
Tipe: Basalt
Laaste uitbarsting: 1973

Eldfell is 'n vulkaan van ongeveer 200m hoog, op die eiland van Heimaey in Ysland. Die dorp Vestmannaeyjar is geleë naby die vulkaan.