Eleonoravalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eleonoravalk
'n Eleonoravalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Falconidae
Genus: Falco
Spesie: F. eleonorae
Binomiale naam
Falco eleonorae
Gene, 1839

Die Eleonoravalk (Falco eleonorae) is 'n baie seldsame trekvoël aan Suid-Afrika wat gewoonlik in Madagaskar oorwinter. Word ook aangetref in Mosambiek. Die voël is 36 - 42 cm groot, weeg 340 - 450 gram. In Engels staan die voël bekend as Eleonora's Falcon.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Falco eleonorae”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]