Elista

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elista
Элиста
Элст
’n Openbare skaakstel in Elista
’n Openbare skaakstel in Elista
Vlag van Elista
Vlag
Wapen van Elista
Wapen
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Ligging van Elista op 'n kaart (Kalmikië)
Elista
Elista
Die ligging van Elista in Kalmikië
Koördinate: 46°19′N 44°16′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Kalmikië
Stigting 1865
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wjatsjeslaf Namroejef
Bevolking (2010)
 - Stad 104 254
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Vorige naam Stepnoi
(1944-1957)

Elista (Russies: Эли́ста of Элиста́; Kalmikies: Элст, Elst) is die hoofstad van die Republiek van Kalmikië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die naam kom van elsn, die Kalmikiese woord vir "sanderig". Die bevolking in 2010 was 104 254.

Eksterne skakels[wysig]