Engelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Engelvis
Franse engelvis, Pomacanthus paru
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Orde: Perciformes
Familie: Pomacanthidae
Genus: Holacanthus
Spesie: H. nicobariensis
Binomiale naam
Holacanthus nicobariensis

Die Engelvis (Holacanthus nicobariensis) is 'n seevis; een van die soorte skoenlappervis wat langs die KwaZulu-Natal kus en noordwaarts aangetref word. Die donker lyf en stert is gestreep met ligblou.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967.