Eos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Eos (Grieks: Ἠώς of Ἕως) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die Daeraad.

Eos was die dogter van die Titane Hyperion en Theia of Pallas en Styx en die suster van Helios (Son) en Selene (Maan). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir daeraad/dagbreek, son en maan.

Volgens Hesiod[1] het sy twee kinders by Tithonus gehad, Memnon en Emathion.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Theogonie 984ff

Eksterne skakels[wysig]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne