Epsom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Epsom
Geograph-2361498-by-Hugh-Craddock.jpg
Ligging van Epsom op 'n kaart (Engeland)
Epsom
Epsom
Koördinate: 51°20′10″N 0°16′03″W Koördinate: 51°20′10″N 0°16′03″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Surrey
Bevolking (2001)
 - Stad & Borough 27 065
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode KT17 KT18 KT19
Skakelkode(s) 01372
Epsom in 1808

Epsom is 'n dorp in die suide van Engeland, in die graafskap Surrey. Met 'n bevolking van 27 065 in die 2001 sensus, is die dorp kleiner as Ewell, die grootse dorp in die distrik Epsom en Ewell.